Die verhale van Thomas die JisraEliet, aangaande die kindergeskiedenis van JaHWèshua.
THO 1:1 : Thomas die JisraEliet, gaan aan julle vertel, ja, aan al die broers uit die nasies, en aan julle bekend maak die geskiedenisse van die kindertyd van ons Meester JaHWèshua die Gesalfde en Sy magtige dade wat Hy alles gedoen het toe Hy in ons deel van die Aarde gebore is. Die begin daarvan is as volg:
This website was powered by Ewisoft Website Builder.